Profile

JacketFlap Sponsors

Title / Year, Comments Ages Add Date
Bertus soek 'n boek (, 2009)
    By Marjorie Van Heerden
N/A 2/15/2013
Add 
Marjorie said: Nie almal is lief vir boeke nie, en nie almal hou van biblioteke nie! Om jong lesers aan te moedig om te lees, hoef jy nie verder te soek nie. Die storie is prettig geskets met behulp van pragtige, kleurvolle illustrasies deur Marjorie van Heerden (Marjorie se illustrasies het al in meer as 80 boeke verskyn) en die skrywer, Jaco Jacobs, neem jou deur Bertus se avontuur in sy eerste besoek aan ‘n biblioteek. Bertus soek ‘n boek is propvol pret en geheime en sal beslis jong boekwurms (en nie-boekwurms) betower en hulle aanmoedig om biblioteek toe te gaan!
tags: http://www.kalahari.com/books/Bertus-soek-n-boek/632/34512051.aspx, I illustrated
Log In or Register to join in this discussion